Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Boomhuis is 'n bosveldvakansiehuis wat selfsorg-verblyf met 'n ongelooflike uitsig bied. Hierdie lieflike, rustieke eiendom is agter die berge van Mabalingwe Natuurreservaat geleë en bied maklike toegang tot nabygeleë gholfbane, soos Elements Gholfbaan en Zebula Buiteklub.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 individueel gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel vir koue nagte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike en privaat swembad waarvan gaste gebruik kan maak, asook braaigeriewe. Gaste kan ook 'n boma-vuur geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Glenn G
Gesin met tieners
5.0
Great wegbreek plekkie. Baie lekker gerus en die verblyf is baie netjies, skoon met alles wat jy nodig het.
Jul 2025
Claire H
Gesin met tieners
4.8
Will most certainly book again. Relaxing stay. The house was very cozy, clean with all needed items home, away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Christa D
4.6
Rustige wegbreek. Heerlik rustig, hoor net voëls en soms 'n leeu wat brul. In die bos, maar met al die luukse dinge wat mens wil hê.
Jul 2025
Megan Kate T
Saam met vriende
4.6
Good and amazing views. It was a beautiful weekend away from the busy life in Joburg. It's a bit far from activities but an amazing loc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Loedie V
4.6
'n Lekker kuier-huis. Goed toegeruste huis. Het 'n welkom gevoel by aankoms.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 25

Resensies 343

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Boomhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aa146f5be62b0ae881dc4adabd41e04cb9d02ce796f9e1d3b06fb577a5236446ebd99c460cb5ebf209083ed28af5c3d8575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.825345484702 28.11312675223
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang