Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boomhuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 209

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Boomhuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Thereza R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza R
Saam met vriende

Bosveld bome en natuur gepaard met wonderlike stilte. Rus in styl.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dit is reg in die natuur en mens ervaar die bosveld op sy beste. Die huis is goed toegerus en die skottelgoedwasmajien was 'n groot bonus. Die beddens was baie gerieflik en die linne van goeie kwaliteit. Sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boomhuis se terugvoer

Dit was 'n plesier en voorreg om jou te ontvang. Kom kuier gerus weer.

Boomhuis
Adriaan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan V
Saam met vriende

Baie aangenaam en lekker.

Ons het baie lekker gebly, was skoon en netjies. Baie rustige tydjie en lekker in die bos en net rus vir 'n mens se siel en om te herlaai. Net maak seker daar is koffie en tee om te maak as mens dit wil geniet in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boomhuis se terugvoer

Dankie Adriaan. Ons hoop julle kom kuier weer.

Boomhuis
Pieter B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met vriende

Perfek vir 'n bosveld wegbreek!

Ons het vreeslik lekker gebly, ons sal definitief weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek wegbreek saam met my vrou en my ouers.

Ons het 'n heerlike naweek gehad by die Boomhuis! Luukse afwerkings, ruim en uitsonderlike skoon akkommodasie. 'n Fantastiese rusplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ou gebou, basic, te duur vir die waarde.

Te afgesonder, moet met 'n 4x4/diff lock hoë voertuig ry om access te kry, nie trailer-vriendelik nie, baie miere, muismis tussen glase en koppies gekry, swembad vuil, 45 min by groot hek gestaan vir access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boomhuis se terugvoer

Hallo Pieter
Ons is jammer om te hoor dat julle nie julle verblyf geniet het nie en sal ondersoek instel oor die beweringe hier genoem. Die huis word weekliks gediens en inspekteer en die swembad ook en nog tot dusver geen klagtes ontvang wat ooreenstem met die beweringe nie.
Die instruksies tot by die huis is vooraf aan julle deurgestuur. Binne 5 minute is julle terug geskakel. Daar was geen rede vir julle om enigsins te wag vir toegang iewers nie.

Boomhuis
Louretta V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louretta V
Gesin met klein kinders

Pragtig. Netjies. Rustig. Goed ingerig.

Boomhuis is 'n pragtige plek, goed ingerig. Die beste was die rustigheid, mens voel weg vanaf die wêreld - presies wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boomhuis se terugvoer

Dankie Louretta. Ons is so dankbaar vir gaste soos julle. Ons hoop julle kom kuier weer vir ons

Boomhuis
Beate P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beate P

Rustige bosveldwegbreek. Mooi uitsig.

Die eenheid is alleenstaande in die bos en dus is dit rustig en jy kan die diergeluide hoor. Heerlike ontspanning en wegbreek van die stad se rumoer. Dit was 'n rustige ontspannende naweek in die bos. Die huis is pragtig en gerieflik ingerig. Die braaiarea en die swembad is 'n pluspunt. Aande by die kaggelvuur binne in die huis was heerlik. Beveel Boomhuis @ Mabalingwe aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boomhuis se terugvoer

Baie dankie Beate. Ons hoop julle kom kuier weer.

Boomhuis
Gerhard G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Fantasties, pragtig en gerieflik.

Boomhuis @ Mabalingwe is 'n moderne maar rustige en gesellige "self-catering" eenheid in die hart van die bosveld. Dis baie veilig en ons tydjie daar was net 'n plesier. Die eienaars was heeltyd beskikbaar en tot hulp wanneer nodig. Die plek is ruim, kombuis goed toegerus en ons groep van 3 pare het baie gemaklik gebly. Sal definitief weer by Boomhuis @ Mabalingwe gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Boomhuis se terugvoer

Baie dankie Duan. Ons hoop om julle weer te sien.

Boomhuis
Vanaf R3 500
R3 500 R3 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R3 500 R3 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R3 500 R3 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1aa146f5be62b0ae881dc4adabd41e04cb9d02ce796f9e1d3b06fb577a5236446ebd99c460cb5ebf209083ed28af5c3d8575?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R3 150 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.805479050755 28.096723500449
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem