+31

Borakalala

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2411 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Borakalala is 'n ruim selfsorghuis in Marlothpark en dit bied slaapplek aan 6 gaste.

Die huis strek oor 'n paar verdiepings en het lugversorging, plafonwaaiers, 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer op die grondverdieping het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die solderkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n skottelgoedwasser, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Netflix en Disney+ in die sitarea. Daar is ook DStv Stream, maar gaste moet hul eie besonderhede gebruik.

Gaste kan op die balkon ontspan en die diere wat vrylik rondloop dophou of in die swembad of Jacuzzi afkoel. Braaigeriewe met braaitange en braairoosters is beskikbaar en gaste moet hul eie vuurmaakhout saambring.

Marlothpark bied voëlkykgeleenthede, fietsry- en wandelroetes en gaste kan 'n verskeidenheid wild wat vrylik rondloop en voëls aanskou. Die dorp bied 'n waterpark, put-put-baan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kuriowinkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jan F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek toegerus met alles wat nodig is. Plekkie is skoon en netjies. Ons het dit baie geniet. Pragtige plek in die middel van Marloth naby die ...
Sien meer
Nov 2025
Jessica J
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie lekker gebly. En die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. En die huis het alles wat mens nodig het. Ons sal v...
Sien meer
Nov 2025
Thea K
Saam met lewensmaat
5.0
Daar rus ons. Die rus en stilte is beslis die geld werd. Langs die Spa is dit stil. Die diere kom kuier gereeld en dit is aangenaam om hulle van naby ...
Sien meer
Okt 2025
Anne Marie M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies. Was baie netjies. Prakties en alles wat jy nodig het.
Okt 2025
Antonet H
Gesin met tieners
5.0
Totally relaxing experience and we were well rested. Great stay. Lots of animals passing through. The house was very comfortable and ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2411 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Borakalala het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2411 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c79d2ad818017b2e2dbc8cc08682b8d2016eaf6dcb2e3881ca0842d714da8b49c49c5bde75072564c94ff30461c50e862e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 6) 49 5 1 5 2411 Papegaai Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.343222802665 31.784752980221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang