Bosboklaan - Vakansiewoonstel
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Bosbok Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bosboklaan – Vakansiewoonstel is 'n gerieflike selfsorgvakansiewoonstel in die kusdorpie Jongensfontein. Hierdie eenheid is op die grondvloer van 'n woonhuis geleë en het 'n privaat ingang en bied 'n rustige toevlugsoord vir 'n klein gesin of 2 paartjies.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n braai met sitplek waar gaste pragtige see-uitsigte in die verte kan geniet. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Bosbok Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Bosbok Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang