+26

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Corrie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlik, besonders en moeite werd. Dankie vir haar vriendelikheid en hulp. Kon haar altyd kontak met navrae. Die stilte en die wildediere het dit die moeite werd gemaak. En die huisie was skoon en veilig gewees. Gaan beslis weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Lekker kuier in die bos. Lekker tydjie saam my gesin in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Awesome. It was an absolute pleasure and will definitely do it again. Went with the motorbike and had everything we needed there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

I would recommend Bosparadys to anyone! You will love it immediately! Best stay ever! So peaceful and quiet. Everything you need is there. My children loved the animals; even though they are grown, they felt like children again. My new home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Bosparadys
Thanks, we're so thrilled that you had a happy time and happy moments.

Corné C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, stil, pragtig. Trudie was so hulpvaardig, vriendelik en geduldig; sy het uit haar pad gegaan om ons te help, selfs toe die son nie geskyn het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina M
1 nag Gesin met tieners
4.0
Feb 2026

Baie rustige omgewing. Die verblyf was lekker, die WiFi was net baie swak en kon amper nie gebruik word nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Trudie
Bosparadys
Oor die algemeen is die seine in Leeupoort maar baie swak, maar met Megs en die opgradering het ons nog altyd redelike ontvangs ontvang.

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

‘n Heerlike bos ervaring. Het uit haar pad gegaan om ons te ondersteun. Die diere is uitsonderlik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Trudie
Bosparadys
Baie dankie en sien uit om julle weer te verwelkom.

Marlise Kloppers K
1 nag Saam met vriende
3.0
Apr 2026

Ongelukkig teleurstellend. Die akkommodasie was skoon en relatief netjies, baie dankie. Dit behoort egter eerder as ’n tweeslaapkamer-eenheid met een badkamer geadverteer te word. Wat Leeuport Vakansie Oord self betref, sal ek dit ongelukkig nie aanbeveel nie. As gevolg van die swaar reën het paaie en brûe verspoel, en daar is geen duidelike padtekens op die perseel om jou te help oriënteer nie. Daar is ook geen hulp vanaf die hekwag of personeel beskikbaar om besoekers in die regte rigting na hul akkommodasie te wys nie. Die addisionele R100 per voertuig om by 'n hek in te kom wat 'n hekwag het, is regtig baie onnodig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jacques L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Baie nice plek. Baie lekker naweek saam gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurissa V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Wonderful and quiet. Wonderful and quiet. Owners were very friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trudie
Bosparadys
Thank you for staying there. Hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Trudie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

634 Hawk Lane, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fd0479754c63fccd26ee0cf624d67c6033fdab0542174a1cbdaa19cf7f75a278a6d2fc0491211d65420265d1e20eb7cd353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 634 Hawk Lane Leeupoort 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.918329339222 27.64731381135

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang