Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Leeupoort Vakansiedorp

4.6 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Leeupoort Vakansiedorp van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Leeupoort Vakansiedorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Leeupoort Vakansiedorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Leeupoort Vakansiedorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Leeupoort Vakansiedorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Leeupoort Vakansiedorp Akkommodasie

25 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Leeupoort Vakansiedorp koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 650
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Vir Altyd is 'n selfsorgvakansiehuis in die ekodorp Leeupoort, sowat 80 km vanaf Bela-Bela en 50 km vanaf Thabazimbi in die hartjie van Limpopo. Die huis is die ideale bestemming vir wildliefhebbers en het slaapplek...

 Koepons teen 20% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Rustgevonden is in Leeukruin in die Leeupoort Vakansiedorp geleë. Dit bied privaat verblyf vir 'n gesin of groep vriende met geen bure in sig op 'n erf van 4000 m². Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek a...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Vrede in Leeupoort Vakansiedorp is gerieflik ingerig vir selfsorg en bied slaapplek aan 6 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp. Dié huis het 2 slaapkamers met 'n gemeenskaplike badkamer. In die hoofslaapkamer is da...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Rustig in die Bosveld is 'n vakansiehuis in Leeupoort Vakansiedorp en bied verblyf aan 6 gaste. Dié huis word deur die bosveld omring en beskik oor 3 slaapkamers, en 2 badkamers. 1 badkamer het 'n bad en 'n stort ...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Bosveld Vreugde - Huis Zebra is 150 km vanaf Pretoria naby Thabazimbi in die Leeupoort Natuurreservaat. Hierdie bosveld-akkommodasie is ideaal vir diegene wat wil wegbreek of 'n naweek in die natuur wil deurbring. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

148 Kameeldoring is 'n selfsorghuis in Leeupoort Vakansiedorp, net 80 km van Warmbad en 50 km van Thabazimbi in Limpopo af. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Leeupoort Plaashuis is 'n ruim selfsorghuis in die Leeupoort Vakansiedorp, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n boswegbreek. Dié bosveld-juweel skuil tussen die Waterberge waar daar volop wild met die berge in die...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Hornbill Lodge bied moderne selfsorg-akkommodasie in 'n pragtige grasdak rondawel in die hartjie van die Bosveld. Die rondawel is geleë in 'n Wildreservaat ongeveer 40 km vanaf Thabazimbi, and sowat 72 km vanaf Bel...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 240
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Endorphin Expeditions bied verblyf in Leeupoort Vakansiedorp wat 80 km vanaf Warmbad en 50 km vanaf Thabazimbi in Limpopo is. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n ooppla...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Leeupoort Vakansiedorp

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort is in Leeupoort Vakansiedorp en is die ideale verblyf vir gesinne of groepe wat hou van wild en die bosveld, voorwaar 'n Bosveldjuweel! Ons is op die R516 en is 172 km vanaf Pretori...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za