+50
Gastehuis in Jan Kempdorp

Bostons Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Stasie Street, Jan Kempdorp, 8570, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bostons Lodge is in Jan Kempdorp geleë en bied kwaliteit-verblyf, ideaal vir sakereisigers en een nag se verblyf. Bostons Lodge het ’n restaurant en kroeg op die perseel.

Die verblyf bied 17 ruin kamers met 2 of 3 enkelbeddens, dubbel- of gesinskamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak, en linne word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot ’n heerlike swembad, gemeenskaplike braai- en piekniekgeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel sodat gaste sonder bekommernisse kan vakansie hou.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Keneilwe V
Saam met lewensmaat
5.0
We chilled outside near the pool. It was awesome and we will definitely come again. We had a very wonderful time in your lodge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Reinier R
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie oornag plek en akkommoderende personeel. Goeie oornag plek en akkommoderend. Water in die yskas sou waardeer word.
Mrt 2026
Mogamat Gozyn A
Saam met lewensmaat
4.6
Pleasant, peaceful, enjoyed it. Was very pleasant, the staff were very helpful, rooms were clean, hot showers, aircon, TV. Due to the c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jeanette S
Saam met lewensmaat
4.4
Stay was good except for the noise. Restaurant's food is good. Guests at the time made plenty of noise. Angelique is an awesome host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Ziegfried V
Gesin met klein kinders
4.0
Ek sal beslis weer vir Bostons gebruik en beveel hulle beslis aan. Hierdie is baie aangename mense wat regtig uit hul pad gegaan het om ons verblyf ba...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Stasie Street, Jan Kempdorp, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bostons Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Stasie Street, Jan Kempdorp, 8570, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b25c1b5e2a4f77f68ae1a202356b191442f0ee4ee7d4d004ddaf1e5394839fcf19c122e4c56d372e29294e28618cb552fd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 1 Stasie Street Jan Kempdorp 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -27.91368 24.825116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang