Bosvark Lodge
15 gaste
7 slaapkamers
10 beds
5 badkamers
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - D908 Diepdrift Road, Cyferfontein, Mabalingwe, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bosvark Lodge is 'n ruim selfsorglodge in die Cyferfontein-kamp van Mabalingwe Natuurreservaat. Dit bied asemrowende bosuitsigte, wat dit ideaal maak vir voëlkyk en wildkyk. Die lodge bied 'n rustige omgewing waar gesinne kan ontspan, en is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers.
Dié huis het slaapplek vir 10 volwassenes en 5 kinders en beskik oor 7 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens vir 2 kinders het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die sewende slaapkamer 2 enkelbeddens vir 2 kinders het, en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook lugversorging en 'n lieflike eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV, asook 'n pooltafel.
Die skuifdeure lei na die stoep met sitplek, reg langs die sprankelende swembad. Daar is ook 'n ingeboude braai en boma.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 342
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- D908 Diepdrift Road, Cyferfontein, Mabalingwe, 0480, Limpopo
- Gaste dink Bosvark Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D908 Diepdrift Road, Cyferfontein, Mabalingwe, 0480, Limpopo
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang