- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Gruis Street, Lephalale, 0557, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bosveld Guest House is in 'n rustige area in Lephalale met die Mogol Club Gholfbaan in die agtergrond. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers. Die eenheid bied gerieflike toegang tot die gholfbaan en soggens word gaste met voëlgesang bekoor. Die gastehuis is naby Nelson Mandelaweg, 2 minute van die middedorp af en 10 minute van Matimba-kragstasie, Exxaro and Medupi-kragstasie.
Verblyf is in moderne gastekamers wat elk 'n privaat badkamer met gratis toiletware, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke kamer het 'n lessenaar en gratis, onbeperkte WiFi vir diegene wat van op 'n sakereis is.
'n Kontinentale ontbyt word op versoek in die eetarea bedien. Die gastehuis het 24 uur-ontvangs, 'n gastesitarea, 'n wasgoeddiens, lughawependeldiens, 'n tuin en stoep, en 'n buiteswembad en braai-area. Fietse is op die perseel te huur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Nelly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 9 Gruis Street, Lephalale, 0557, Limpopo
- Gaste dink Bosveld Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Gruis Street, Lephalale, 0557, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang