Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (3)
Wildsplase (23)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Lephalale (Ellisras)

4 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Lephalale (Ellisras) van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Lephalale (Ellisras) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lephalale (Ellisras).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lephalale (Ellisras) akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lephalale (Ellisras) Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lephalale (Ellisras) Akkommodasie

49 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

Palm Inn Guesthouse bied gerieflike verblyf in Onverwacht in Lephalale en is naby Mogol Gholfklub en Lephalale Mall, sowel as 13 km vanaf die Medupi- en Matimba-kragstasies. Die gastehuis bied 11 slaapkamers met en...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras)

Mountain View Bush Lodge is op 'n wildplaas in die Waterberge in Limpopo geleë. Dit is op die R33-roete tussen Vaalwater en Lephalale en 400 m hoër bo seespieël as Lephalale. Let asb. daarop dat ’n minimum va...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

La Lucia Guest House is in die klein steenkoolmyndorp Lephalale geleë. Dié perseel beskik oor ’n swembad en braaigeriewe en is naby verskeie ander geriewe. Verblyf word in 11 gaste-suites gebied wat slaapplek a...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

Shanyane Guesthouse is ideaal geleë naby die R510-pad in die hoofstraat in Lephalale (Ellisras). Die gastehuis is gerieflik in die dorp geleë en tog bied dit al die rustigheid en stilte van die platteland. Lephal...

Vanaf
R4 130
per nag (plek vir 22)
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras)

Kleinberg Wildsplaas is op 'n prentjiemooi wildsplaas 59 km vanaf Lephalale in Limpopo. Daar is slaapplek vir 22 gaste in 3 chalets en 2 permatente, elk met 'n privaat badkamer en lugversorging. Die eerste chalet h...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras)

Segodi Game Lodge lê weggesteek in die Limpopo-provinsie, ongeveer 300 km van Johannesburg of Pretoria af. Dis diep in Afrika se Savanne-bosveld en min of meer halfpad tussen Thambazimbi en Ellisras. Ons bied 'n ee...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

Indien jy op soek is na luukse en stylvolle akkommodasie, wat rustigheid en stilte bied, asook tuisgemaakte maaltye en vriendelike gashere, is Sandpatrys Guest House die plek vir jou! Ons bied die ideale bosveldwegb...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras)

Die woord "wildplaas" word dikwels geassosieer met wild, staproetes, bergfietsry, voëlkyk, wildritte en bosveldwegbreke. Dis wat Pumba Wildernis Game Farm bied, tesame met rustigheid, gasvryheid en asomrowende natu...

Vanaf
R2 998
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vaalwater, Lephalale (Ellisras)

Ama Amanzi Bush Lodge bied aan gaste 'n wonderlike boswegbreek in die lieflike Waterberg Biosfeer, 'n UNESCO-erfenisgebied in die Limpopo-provinsie, minder as 3 ure se ry vanaf Johannesburg. Gaste kan oornag, vir 'n...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras)

Dinkweng Safari Camp is slegs 3 ure se ry vanaf Johannesburg. Die naaste dorpie, Vaalwater, is 45 km vanaf die kamp, waarvan 11 km grondpad is. Dinkweng Safari Camp bied verblyf in 'n keuse van 3-slaapkamer selfsor...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras)

Molalatau Lodge and Campsites is 'n klein oase in die hartjie van die bosveld. Molalatau beteken "die leeu se rusplek". Die oord is aan die oewer van die Mokolorivier, langs die mond van die Rietspruit, en word deur...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

Olden Rose Gastehuis is in 'n weelderige tuin in die myndorpie, Lephalale geleë, en bied gemaklike en rustige verblyf vir gaste wat die blaarryke deel van Limpopo besoek. Die pragtige gastehuis het 19 kamers, elk ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lephalale (Ellisras)

Jentz Bush Lodge is net 3 km buite Lephalale op die R33-hoofweg geleë. Die lodge is net sowat 80 km vanaf die Stockpoort Grenspos na Botswana en is die ideale oornagplek vir moeë reisigers. Akkommodasie word geb...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tom Burke, Lephalale (Ellisras)

Weltevreden Country Guest Lodge is in Tom Burke op Weltevreden Plaas sowat 9 km vanaf die Martin's Drift- en Groblersbrug Grenspos na Botswana. Dié lodge is ideaal vir sake- en vakansiereisigers wat op soek is na o...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

Zebra Guest House is het sy deure in 2004 in Ellisras/Lephalale oopgemaak en is sentraal geleë naby myne, die Medupi- en Matimba-kragstasies en die sakekern. 'n Gholfklub, swembad, sportklub, mall, 2 winkelsentrums...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras)

Het Slot Lodge bied verblyf op 'n plaas naby Steenbokpan. Die lodge is ideaal vir gaste wat na of vanaf Botswana reis, of bloot op soek is na 'n rustige toevlug. Verblyf word gebied in 'n keuse van 7 en suite-slaap...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras)

Ellisras Gastehuis is in die myndorpie Lephalale geleë en bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is ideaal geleë naby die hoofweë na Botswana, die winkelsentrums en 'n verskeidenhe...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Lephalale (Ellisras)

Laughing Dove is 'n bekoorlike gastehuis met gehalte-oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Lephalale. Die dorp skuil aan die oewer van die Mogolrivier in die Waterbergstreek - 'n betowerende landskap met majestueus...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Lephalale (Ellisras)

Kurako Bush Lodge is in die hartjie van die Waterberge geleë, tussen Vaalwater en Lephalale. Die lodge is op 'n privaat wildsplaas van 1700 ha naby die Mokolo-dam geleë. Die lodge beskik oor 'n hoofgebou met 'n s...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras)

Ibala Bala Game Lodge is 'n privaat wild-lodge wat selfsorgverblyf met vriendelike en hulpvaardige personeel bied. Die lodge is 1 van 6 plase in die noordelike Waterberg wat deel vorm van 'n bewarea. Die Waterberg ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Lephalale (Ellisras) akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za