+106
Gastehuis in Randhart

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anel J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Skoon, cozy, elegant. Ons verblyf was heerlik. Jammer dat ons nie nog 'n aand kon bly nie. Sal vir seker weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te verwelkom vir ’n langer kuier.

Francois K
1 nag
5.0
Mrt 2026

Awesome. Dit verblyf was wonderlik, dit is so veilig daar en rustig, en ontbyt was baie lekker. Ek is met ope arms ontvang en baie vriendelik gehanteer. Sal weer daar oor nag, als is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is verheug om te hoor dat u verblyf so wonderlik was en dat u die veiligheid, rustigheid en heerlike ontbyt geniet het. Dit beteken vir ons baie om te weet dat u met ope arms ontvang is en vriendelik behandel is — dit is presies die ervaring wat ons vir elke gas wil skep. Ons waardeer u mooi woorde opreg en sien daarna uit om u weer te verwelkom. Alles wat u noem is vir ons belangrik, en ons is bly dit was puik vir u.

Maria T
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlik en vriendelike diens. Heerlik gebly, veilig, skoon en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Liefste Maria, baie dankie vir julle positiewe terugvoering! Dit is ons doel om julle welkom en tuis te laat voel, dankie vir julle ondersteuning.

Refilwe N
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Lovely place and friendly host. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Thank you so much for your lovely feedback. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and found our place welcoming. It’s wonderful to know that our hospitality made a positive impression. We truly appreciate your support and hope to host you again soon.

Theresa O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Sou waardeer as reels vir almal geld. Dit sou baie lekker gewees het as ons kon slaap. Groepbespreking het heelnag geraas en dronk mense was lastig, die hele nag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Dankie dat jy jou ervaring met my gedeel het. Ek is jammer dat die geraas jou rus versteur het. By ons gastehuis word groep-kuiers nie toegelaat nie, en ongelukkig het hierdie groep nie hulle aan ons reëls gesteur nie. Ek het die saak met hulle bespreek en gaan streng toesien dat die huisreëls voortaan deur almal nagekom word. Jou gemak en rus is vir ons baie belangrik.

Jaco D
Kort verblyf
4.0
Feb 2026

Vriendelike staf, sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly, sal definitief weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie nice, dankie Jaco, ons waardeer jou terugvoering! Hoop om jou gou weer te kan akkommodeer. Mooi dag

Willie T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Jaguar was 'n teleurstelling gewees. Die fasiliteit is aanbeveelbaar, maar glad nie Jaguar nie. Die stortwater is glad nie goed nie; dit verbrand jou en die volgende oomblik is dit yskoud. Toe ons daaroor praat, het gelag en gesê dit gebeur gereeld.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie dankie dat u die tyd geneem het om terugvoer te gee. Ons waardeer dit opreg. Ons is jammer om te hoor van die ongemak met die stortwater. Ongelukkig het ons die afgelope tyd ’n probleem gehad met die gasgeiser se kragtoevoer, wat veroorsaak het dat die water skielik warm en dan weer koud raak. Die probleem is intussen geïdentifiseer en reggestel, en die geiser is weer in goeie werkende toestand. Ons verstaan dat dit ’n negatiewe invloed op u ervaring gehad het, en ons is werklik jammer daarvoor. Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het — dit help ons om beter te doen.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly om te hoor dat ons sentrale ligging vir u gerieflik was en dat u verblyf die moeite werd was vir die doel van u besoek. Ons waardeer dit opreg dat u by ons oornag het en hoop om u weer in die toekoms te verwelkom.

Lizette R
1 nag
5.0
Des 2025

Alberton is 'n heerlike dorp, sal beslis weer besoek. Baie skoon en netjies. Ontvangs was gaaf en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie dankie dat u by ons kom bly het en u indrukke met ons deel. Ons is verheug dat u verblyf so aangenaam was en dat ons span u welkom laat voel het. Dit is vir ons ’n groot voorreg om ’n skoon, netjiese en professionele omgewing vir ons gaste te skep. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang wanneer u weer in die omgewing is.

Rozelle C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustige omgewing, sal nie sê jy is in die stad nie. Baie lekker gebly, het gereis saam my dogters. Kamer was mooi skoon en die aircon was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Dit was vir ons ’n voorreg om julle en die dogters hier te hê. Ons is bly om te hoor die kamer was na wens en dat die aircon die wenner van die dag was. Julle is altyd welkom by ons—ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alecia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Toon van den Heever Street, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6334fed42427dc616d7a785ec08afa6b8797e627ec3b48c0bb76cca34b73601ba5b8567240e8252db07e6b2a3f99d130559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 4 Toon van den Heever Street Randhart 1457 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.288811998612 28.107774195106

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang