+45
Selfsorg in Modimolle

Bosveldsig Cottages

Rock Cottage
Vanaf
Vanaf R 825
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié rondawel is met natuurlike stene gebou en naby die grasdakhoofhuis geleë. Die rondawel het 'n dubbel- en enkelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort wat vanaf die leefarea bereik word. Dit het nie 'n volledige kombuis nie, maar 'n buitekombuisie met 'n braai-area buite met genoeg spasie. Binne is daar 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Beperkte vuurmaakhout word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe geld vir die eerste 2 gaste per kothuis, daarna is dit 'n ekstra R100 per persoon ekstra.

Huisreëls

Geraasvlakke na 22:00 moet tot 'n minimum beperk word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Berg View Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is amper bo-op die berg en kyk uit oor die vallei. Daar is 1 slaapkamer en 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Maaltye kan op die onderdakpatio geniet word wat uitkyk oor die braai-area. Beperkte braaihout word in die knus braai-area voorsien. Dit is slegs 'n entjie se stap vanaf die kenmerkende "bush pool".

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Balkon
Tuin
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Yskas
Ketel
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe geld vir die eerste 2 gaste per kothuis, daarna is dit 'n ekstra R100 per persoon ekstra.

Huisreëls

Geraasvlakke na 22:00 moet tot 'n minimum beperk word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guineafowl Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié losstaande eenhede het ’n koninggrootte-bed en 2 dubbelslaapbanke. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof en ’n gasgeiser. Die groot stoep het braaigeriewe en beperkte vuurmaakhout word voorsien. Die eenheid maak van sonkrag en gas-toebehore gebruik. Die eenheid het geriewe vir kamp en slaapplek vir 3 tente of sleepwaens. Dié gaste het toegang tot 'n aparte badkamer en toilet vanaf die hoofkothuis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Privaat, Buite
Vuurmaakhout
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite
Basiese kook-benodighede
Vuurmaakhout
Yskas
Ketel
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Prys sluit in

Selfsorg. Tariewe geld vir die eerste 2 gaste per kothuis, daarna is dit 'n ekstra R100 per persoon ekstra.

Huisreëls

Geraasvlakke na 22:00 moet tot 'n minimum beperk word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 825
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R101, Sussenvale, Modimolle, 0501, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwDv9pKYxKT93Xb3qKU6PqSiP49NTha7ezQcDjJoD77Nls7jROo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 R101 Sussenvale 0501 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.745362 28.347737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang