+45
Selfsorg in Modimolle

Bosveldsig Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sybrand M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Presies soos ons gesoek het. Die buurplaas was baie besig met weedeaters en dakkappe. Naby. Maar het gewoond geraak na 3 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queride
Bosveldsig Cottages
Jammer vir die geraas. Net baie bly jul het dit geniet. Hoop julle volgende kuier is sommer binne kort.

Frik P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerkik, weereens. Alles was 100% en ons het die naweek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queride
Bosveldsig Cottages
Hey Frik, Thank you for the short visit, you must stay longer next time. Regards

Freddie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Netjies, rustig en stil. Goed ontvang. Netjies en skoon geriewe. Onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en geen 220V lugversorging. Lekker plek vir ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianka B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Breathtaking beautiful. Such a friendly host. Clean and fully stocked cottages. Tranquility all the way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queride
Bosveldsig Cottages
Hi there Marianka Thanks so much for the fabulous review and we are so happy you enjoyed your stay. It is what we strive for. See you again in the future we hope. Regards Alan & Michelle

Karla E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Lekker wegbreek. Ons het 'n heerlike wegbreek gehad, goeie diens en rus en stilte vir die siel! Sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queride
Bosveldsig Cottages
Hey Karla, Thank you for the kind words and short stay. Hope to see you and your friends again soon. Regards, Alan

Frik P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Beste waarde vir geld. Dit is altyd moeilik om op te pak en huistoe te gaan na 'n kuier by Bosveldsig. Beste wegbreek in die bosveld 'n hanetree van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queride
Bosveldsig Cottages
Hey Frik, Thank you for the repeat visit and kind words. We look forward to seeing you and your riding friends again soon. Regards, Alan.

Dawid P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie lekker gerus in 'n baie netjiese plek. Ons het rerig lekkeer gerus. Dit was reënerig maar dit was nogtans heerlik. Die plek is goed ingerig selfs met beurtkrag het ons ligte gehad en op die gasstoof lekker warm kos voorberei, sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Kort maar aangenaam in 'n lieflike omgewing met beeldskone natuur. Baie georganiseerde en aangename gasheer. Ons het 2 ekstra nagte by ons ander week gevoeg as 'n verlenging. Op pad terug na Gauteng. Dit was 'n heerlike plaasondervinding. Baie nostalgies ook. Wees net bedag feitlik alles werk met gas, wat vir ons ietwat vreemd was, daar is ook derhalwe nie 'n TV nie. Maar beslis genotvol, stil en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Queride
Bosveldsig Cottages
Hi Nolan, Thank you for the visit and review. Hope to see you again in the future. Alan and Michelle.

Debbie S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2022

Baie min tyd spandeer by Bosveldsig Cottages, maar die tydjie wat ons wel daar was, was rustig gewees. Ons kleinkinders het die wild geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Queride
Bosveldsig Cottages
Hi Debbie Thanks for very short stay and review. Hopefully next time will be a longer stay Regards

Danie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2022

Lekker in die bos tussen die rooibokke. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Queride
Bosveldsig Cottages
Hi Danie Thank you for the nice ratings and comments. Hope to see you again. Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Queride Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 825
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 825
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 825
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R101, Sussenvale, Modimolle, 0501, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwDv9pKYxKT93Xb3qKU6PqSiP49NTha7ezQcDjJoD77Nls7jROo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 R101 Sussenvale 0501 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.745362 28.347737
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang