Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R2,500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom word via 'n grondpad bereik.
Die eienaar en personeel woon op die perseel.
Basis kapasiteit is 10 gaste, met 'n maksimum van 13 gaste slegs met vooraf reëling. Geen ongeregistreerde gaste of besoekers word toegelaat nie.
Partytjies of geleenthede word nie toegelaat sonder vooraf skriftelike goedkeuring nie.
Stiltye geld van 22:00 tot 08:00.
Gaste word versoek om bedagsaam teenoor bure te wees en plaaslike parkeerregulasies na te kom.
Rook is nie binne die eiendom toegelaat nie. Aangewese rookareas buite is beskikbaar.
Geen eet of drink word in die slaapkamers of solder toegelaat nie.
Die swembad mag nie gedurende stiltye gebruik word nie. Kinders moet te alle tye onder toesig wees.
Ontbyt kan met vooraf reëling en teen 'n bykomende koste per persoon voorsien word.
ID-verifikasie word vereis.
Gaste word versoek om die gasheeragent se standaard huurooreenkoms te teken.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Virginia Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang