2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Botha Street, Bothaville, 9660, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bothastreet Guesthouse bied oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Bothaville en is ideaal vir sakereisigers sowel as vakansiegangers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf is net 2 blokke vanaf die hoofweg. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 57 Botha Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Bothastreet Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Botha Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang