- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 4 Welbeloond Road, corner Muscat Lane south, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
By Nova Constantia Boutique Residence roem ons onsself daarop dat ons nie maar net nóg 'n boetiekhotel in die historiese Constantia-vallei is nie, maar eerder 'n privaat woning wat alle verwagtinge van selfs die mees ervare reisiger sal oortref. Die hotel is in 'n stil, lowerryke woonbuurt van Kaapstad, die Constantia-vallei, geleë. Dié vallei het ontstaan a.g.v. die eerste wynproduserende plase wat sedert 1685 in die Kaapkolonie gevestig is.
Nova Constantia beskik oor 7 ruim suites op 3 verdiepings, elk toegerus met 'n aantrekkamer, klein kombuis, private terras en balkon. Die woonstelsuite en privaat villas het 'n ten volle toegeruste kombuis, private ingang en patio. Alle suites is toegerus met 'n groot platskerm-TV met DStv, 'n DVD-speler en toegang tot WiFi.
Nova Constantia is in 'n byderwetse Afrika-styl ontwerp en is 'n weerspieëling van dit wat die nuwe Suid-Afrika bied. 'n Groot private tuin sal jou laat baat vind by die al fresco-lewenstyl van die Kaap. Die ontwerperstema word deurgevoer na buite met talle wegsteekhoekies vir luukse, private ontspanning.
Ons uitstekende persoonlike portierdiens troon ver uit bo die ander luukse akkommodasiegeriewe in die hotelbedryf van Suid-Afrika. Individuele aandag word aan elke gas gee, reeds voor hulle arriveer, om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Ervare bestuurders sal jou kort na jou bespreking kontak. Ons sal na gelang van jou behoeftes, verwagtinge en tydsbeperking, aanbevelings maak oor die vele doendinge en besienswaardighede in ons omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 4 Welbeloond Road, corner Muscat Lane south, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Nova Constantia Boutique Residence het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Welbeloond Road, corner Muscat Lane south, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 23 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang