+29
Selfsorg in Highmoor

Brackenburn Trout and Trail Retreat

7 gaste

2 slaapkamers

5 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Highmoor Road, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Brackenburn Trout and Trail Retreat is in die prentjiemooi Kambergvallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë. Dit is 'n fantastiese kunsvlieghengelbestemming wat ook selfsorgverblyf aanbied en daar is ook 'n 6 km lange roete vir bergfietsry en voetslaan.

Gerieflike verblyf word in 2 selfsorgkothuise met braaigeriewe gebied. Die kothuise het óf 2 óf 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek vir 7 gaste elk het.

Elke kothuis het 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis wat met selfsorggeriewe toegerus is. Die sitareas het elk 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Die verblyf bied 3 damme vol reënboog- en bruinforel, tesame met 1 km se ongerepte Klein Mooirivier-front vir 'n besonderse forelhengel-ervaring.

Daar is 'n voëlskuiling vir voëlliefhebbers op die perseel, en 'n klimraam vir kinders. Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry en gholf in. Daar is ook 'n kroeg en restaurant naby.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Derik W
Gesin met tieners
5.0
Sal weer gaan vir 'n naweek. Alles baie netjies, groot huis met 'n kaggel en DStv. Gas geysers dadelik warm. Lekker gehengel, goeie vangste. Pad vanaf...
Sien meer
Jul 2026
Riana B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend mooi. Gerieflik. Rus vir die siel. Brackenburn was wonderlik. Die huis is groot en vertrekke ruim, pragtig en netjies. Die kombuis bevat al...
Sien meer
Mrt 2026
Sheslin Naidoo N
Saam met vriende
5.0
Amazing scenery. Great location. Beautiful scenery and lovely owners. Would definitely recommend and revisit in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Oloff H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek - Aaklige pad (42 km van Nottingham Road na oord). Ek sou Brackenburn Trout and Trail Retreat ter enige tyd aan enige iemand kon aanbe...
Sien meer
Feb 2025
Madri D
Gesin met tieners
4.0
Rustige baie mooi in die berge. Pragtige omgewing. Heerlike reën. Net jammer daar is nie regtig forel om te vang nie.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Highmoor Road, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Brackenburn Trout and Trail Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Highmoor Road, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45ee419c34c137bda9c9a261f2e9b434f1ccfad0601f3dc4bf31564762b0aa3a92eb58f858926eba1906515955e93435b92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Highmoor Road Kamberg 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.314684463189 29.691246445438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang