Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Highmoor

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Highmoor van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Highmoor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Highmoor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Highmoor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Highmoor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Highmoor Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R5 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Highmoor

Cleopatra is 'n fynproewer-wegbreekplek en skuil diep tussen KwaZulu-Natal se Drakensberge omring deur die Giants Castle Natuurreservaat. Dit is in 'n pragtige ligging op die rand van 'n volop foreldam, langs die Kl...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highmoor

Kamberg Valley Hideaway bied 3 selfsorgkothuise en is in die prentjiemooi Drakensberge, net 35 km vanaf Nottingham-pad in die Midlands Meander geleë. Hierdie kothuis is langs Kamberg Valley Hideaway se hoofhuis, ...

30% af Aanbod!
VanafR1 960
R1 372
per nag, vir 2 mense
Lodge in Highmoor

'n Boetiek-lodge in die Kambergvallei, suid van die Drakensberge. Hierdie lodge met sy suidelike bekoring en 'n wildreservaat, is digby die Drakensberge geleë. Die Drakensberge is 'n 200 km-lange bergagtige wonderl...

Vanaf
R5 600
per nag, vir 14 mense
Lodge in Highmoor

Mountain View Ranch is 'n bekoorlike privaat selfsorgplaashuis in die Highmoor Natuurreservaat. Dis ideaal vir 'n groot groep of 'n gesin wat op soek is na 'n stil wegbreekplek weg van die stadsgedruis. Die plaashu...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Highmoor

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Sentraal Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Knackered Swan B&B is in die hartjie van die Kambergvallei met 'n pragtige uitsig op die Kamberg en Giants Castle-berge. Die ligging is ideaal vir gate wat die Sentrale Drakensberge wil verken. Die Kambergvallei...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Highmoor

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, Suidelike Drakensberge

Poplar Grove is in die hartjie van die Middellande en bied lieflike selfsorgverblyf. Die huis is ideaal vir gesinsvakansies of net 'n wegbreek waar die enigste geraas dié van die plaas is. Die huis bied gaste 3 en...

Vanaf
R5 520
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Rainbow Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorglodge met 4 slaapkamers op die Invermooi Angus Stud-plaas in die voorheuwels van die Drakensberge, 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande. Die...

Vanaf
R5 520
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Invermooi Estate - Quiet Waters Lodge bied gerieflike verblyf in 'n sesslaapkamer-selfsorglodge op die Invermooi Landgoed in die voorheuwels van die Drakensberge, sowat 25 km buite Nottingham Road in die KwaZulu-Nat...

Vanaf
R2 760
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Mooi Lodge bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-lodge met 3 slaapkamers op die Invermooi Angus-stoetery in die voorheuwels van die Drakensberg, 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande. Die Inve...

Vanaf
R11 500
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Eland Villa bied gerieflike verblyf op die Invermooi Angus Stud-plaas in ’n selfsorg-lodge. Dis aan voet van die Drakenberge geleë, sowat 25 km buite Nottingham Road in KwaZulu-Natal se Middellande. Die landgoed ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za