Beskrywing
Stone Cottage is baie gewild en het slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis beskik oor 1 groot slaapkamer met 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n stoep met braaigeriewe wat na die tuin lei. Die kothuis spog met ru afgewerkte klip-kenmerke en kunswerke wat daarby pas. Dit is heeltemal aparte en het sy eie ingang, gratis WiFi, 'n TV met DStv en parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunbird Suite is elegant gemeubileer en baie ruim. Daar is slaapplek vir 6 gaste op 2 dubbelbeddens en 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n groot sitkamer en eetarea, 'n kombuis en 'n stoep met braaigeriewe war na die tuin lei. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer. 2 ekstra beddens kan teen ekstra koste voorsien word. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal R200.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Sunnybrae Crescent, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang