Brahman Hills
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaardkamer
- B&B
- 1-Bedroom Villa
- Selfsorg
- Tweelslaapkamer-selfsorgkothuis
- Selfsorg
- Drieslaapkamer-selfsorgkothuis
- Selfsorg
- 4-Bedroom Villa
- Selfsorg
Huisreëls
Hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word gratis op die inklokdatum voorsien, eenmalig, en daarna kan dit op die perseel gekoop word.
Jacuzzi's is slegs in elke Blue Crane-selfsorgkothuis beskikbaar, nie in Standaardkamers nie, en dit kan slegs deur gaste wat die kothuis bespreek het, gebruik word.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Curry's Post Road, Mount West, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang