+19
Kampeer/karavaan in Noord-Kaap

Brakkie se Veldkombuis

200 gaste

0 slaapkamers

0 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 200 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Brakkie Plaas, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Brakkie se Veldkombuis is 'n groot kampeerterrein op 'n plaas in Loeriesfontein. Dis hiér waar uiteenlopende landskappe saamvloei, soos die Namakwaland se rooi granietkoppe, die Boesmanland se grasvlaktes en die Hantam se bosveld.

Die kampeerterrein is in 'n veilige omgewing, tussen klipkoppies versteek en dit spog met skoon en netjiese ablusiegeriewe. Die kampeerterrein kan 50 voertuie akkommodeer. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.


Kamer-opset

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Starcha D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Would go there anytime. Absolutely fantastic. Brakkies is for people that enjoy total quiet and isolation. The owners are fa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Fanie R
Saam met vriende
5.0
We will be back. Dit was ongelooflik mooi. Een aand se oorslaap is te min.
Apr 2025
Roan S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! 10 uit 10. Dit was fantasties om hier te kamp. Ek sal dit 100% aanbeveel. Klaas het ons met ope arms ontvang en ons het dadelik tuis laat ...
Sien meer
Jan 2025
Clive S
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful and very quiet. This was a great off the beaten track campsite. A bit far off for one night and great for a group.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Astrid W
Saam met lewensmaat
4.8
Remote campsite against the rocks. If you want remote, this is your campsite! We stayed at Brakkie se Veldkombuis as a stopover to the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaas Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Brakkie Plaas, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
  • Gaste dink Brakkie se Veldkombuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Brakkie Plaas, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 200 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdb145e5463bf6ff764a45a3a5abf829d6a6b84f2d214960684e8da25d4ad925b5570400aaedbb8f0ec99613de8f8efb88cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Brakkie Plaas Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-17:00 12:00 -30.759045309545 19.118296544836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang