200 gaste
0 slaapkamers
0 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 200 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Brakkie Plaas, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Brakkie se Veldkombuis is 'n groot kampeerterrein op 'n plaas in Loeriesfontein. Dis hiér waar uiteenlopende landskappe saamvloei, soos die Namakwaland se rooi granietkoppe, die Boesmanland se grasvlaktes en die Hantam se bosveld.
Die kampeerterrein is in 'n veilige omgewing, tussen klipkoppies versteek en dit spog met skoon en netjiese ablusiegeriewe. Die kampeerterrein kan 50 voertuie akkommodeer. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n toilet, stort en 'n wasbak.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Klaas Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Brakkie Plaas, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Gaste dink Brakkie se Veldkombuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Brakkie Plaas, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 200 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang