Pick your preferred language

English

Afrikaans

+32
Selfsorg in Balgowan

Brambleberry - The Homestead

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the District Road D830, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Brambleberry - The Homestead is in Nottingham Road in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied lieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met pragtige uitsigte.

Die multiverdiepingverblyf is op die rand van die dam geleë en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Gaste in die 2 slaapkamers op die boonste verdieping deel 'n volledige badkamer en gaste in die 2 slaapkamers op die onderste verdieping deel ook 'n volledige badkamer. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n tripelstapelbed op die boonste verdieping en 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens op die onderste verdieping.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n skottelgoedwasser en 'n eetarea toegerus is. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel, en maak op 'n dek met 'n tafel en stoele oop.

Die plaas en die omliggende gebiede bied pragtige roetes, voëlkyk, asook toegang tot restaurante, kroeë en toeriste-aantreklikhede in die area, en gaste kan selfs in die winter sneeu geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Beverley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 149

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the District Road D830, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Brambleberry - The Homestead het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Off the District Road D830, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf1c173f1682f3c653799232a0332d051c7a6aafb1fa609a5828ace4d9c8055e8681af9881ce33d1367f202b5fc9d9ef6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8) 123 5 1 5 Off the District Road D830 Nottingham Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.384325264519 30.014270246029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang