4 gaste
0 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Breakers Resort Apartment 320 is 'n moderne, gesinsvriendelike selfsorgeenheid in die gewilde Umhlanga Rocks langs die pragtige kuslyn. Die woonstel is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied maklike toegang tot die strand en die nabygeleë Wetlands Sanctuary-staproete.
Die moderne oopplan-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. WiFi is ook beskikbaar.
Die oord sluit geriewe soos 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n klein waterpark, 'n trampolien, 'n speelkamer vir kinders en 'n klimraam in. Aktiewe gaste kan die vlugbalbaan of die binnenshuise sokker- en krieketbaan geniet. Daar is ook 'n restaurant op die perseel en 'n stylvolle buitesitarea. Kamerdiens en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Verder is daar 24/7-ontvangs en -sekuriteit, asook onderdak- en veilige parkeerplek.
Die verblyf is ideaal vir gaste wat langs die swembad wil ontspan of die omliggende omgewing en aktiwiteite wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breakers Resort Apartment 320 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang