Selfsorg in Suid-Kaap

Breathe Hideaway

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die Lodge en Hideaway nie kindervriendelik is nie, en geen kinders onder die ouderdom van 10 word toegelaat nie.

Rook en damp binnenshuis is verbode. Aangewese rookareas word voorsien.

Geen motorfietse mag binne die wildkampe gebruik word nie.

Lae geraasvlakke word vereis.

Neem asseblief kennis dat 'n grondpad na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Eseljagpoort, Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5b7e07043a35bdfc4bd1551b8503325597dbc01e790cbed14ce3bc742473198865c24993ebc2fb06a7cd68ecc957855b79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 6 mense Eseljagpoort, Heimersrivier 50 km from Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.787687922122 22.510462200877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang