Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Sakpasdubbelkamers - geen see-uitsig
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
- Gesinskamers
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
- Wittebroodkamer
- B&B met 'n Engelse Ontbyt ingesluit.
- Selfsorg-Strandhuis: Seagull Villa
- Selfsorg
- Superieure kamer
- B&B met 'n Engelse Ontbyt ingesluit.
Huisreëls
Ontbyt is nie by die sakpas- en gesinskamers ingesluit nie, maar is teen ekstra koste beskikbaar. Dit moet 'n dag voor die tyd gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
276 Steenbras Street, Brenton On Sea, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang