+15
Gastehuis in Edenvale

Brickhaven Accommodation

Kamer 3
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 3 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sommige DStv-kanale, eetgerei en breekware, 'n dakwaaier en 'n murverwarmer langs die bed. 'n Flits is beskikbaar tydens beurtkrag. Parkeerplek is voor die kamer beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bestel word wanneer gaste inklok of 24 uur vooraf.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

78 Main Road, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1619, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEOt2jeps9bkh333Ku0jRw7QSVzXqoD5rmNdJRX5qDthFhWR6qV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 78 Main Road Eastleigh Ridge 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.126524469943 28.159281313419

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang