+28
Selfsorg in Wes-Rand

Bridgewaters Horse Park

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Christelle S
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Rustig, gerieflik. Ons het heerlik gebly. Wil net die volgende onder jul aandag bring: 1. Die 2 rondawels het van Saterdag aand af nie warm water gehad nie. 2. Die Cottage se televisie is buite werking - ons kon hom glad nie kry om 'n signal op te vang nie - nie dat dit gepla het nie, ons was taamlik besig die naweek. 3. Die Cottage se air-conditioner maak nie warm nie - ook nie ons gepla nie, die warm kombersies op die bed het baie gehelp. Die geskenkie in die cottage was 'n heerlike verrassing. Die ontvangs was gasvry en vriendelik. Sal ons die plekkie aanbeveel - definitief. Baie dankie, behalwe vir die boonste puntjies het ons heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Cozy. Bridgewaters Horse Park exceeded my expectations. It's such a lovely place with very friendly owners. Thank you for the warm and cozy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

It was very peaceful and quiet. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
1 nag
5.0
Mei 2026

Was aangenaam en rustig. Ek het baie lekker oornag. By aankoms was ek baie vriendelik ontvang. Ek sal beslis weer van hul dienste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fudail M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent. Beautiful place with many horses and a stream running on the plot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantastic, beautiful and cosy. It was absolutely brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderful! It was very clean, and the staff were friendly on arrival. Coffee, tea, and water were provided. And a little welcome gift.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Suksesvol en lekker. Ons het baie lekker gebly, die kamer was mooi en netjies. Die gashere het ons so mooi gehelp en was baie akkommoderend toe ons vroeër moes inboek. Indien ons weer in die omgewing reis, dan sal ons weer hierso kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathalie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Inspiring. Most beautiful surroundings and wonderful hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R650
15 % AF
R650 R553
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R650
15 % AF
R650 R553
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R650
15 % AF
R650 R553
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Bridgewaters Farm, Bridgewaters Horse Park, Hekpoort, 1790, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21e6eb3f1109d677de029875c77e24f68404d84f63dca172b2046b564def554ead68d7796bdcf5983270091c0d1787a503e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag (plek vir 3) 62 5 1 5 Bridgewaters Farm Bridgewaters Horse Park 1790 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -25.901910634182 27.60571360588

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang