Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Strydenburg

Britskraal Gasteplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Asemrowende ervaring onder die sterre. Dis 'n ongelooflike ervaring om so tussen niks en nerens te kan oorbly. Die huis is netjies en skoon gewees en ons is vriendelik verwelkom. Ons sal vir seker weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend waarde; lekker geslaap en lekker gebly. Dit was finominaal. Die skaapies in die agtergrond, die sterre, die maan en die kalmte. Waarde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Oorslaap oppad van Wes-Kaap na Gauteng. Britskraal is lieflik en rustig. Gaan vir seker teruggaan en langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hilly H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Wool Cottage by Britskraal bied ’n pragtige ligging met asemrowende uitsigte. Ek het onlangs by Wool Cottage oorgebly en dit was regtig 'n heerlike ervaring. Die kothuis is op die perfekte plek geleë met ’n asemrowende uitsig vanaf die stoep – veral tydens sonsopkoms en sonsondergang. Alles in die kombuis was netjies en gerieflik, met ’n lekker Nespresso-masjien en selfs ’n gratis bottel sjampanje wat ’n spesiale bederf was. Die bed was uiters gemaklik en die linne vars en skoon. Die enigste nadeel was dat dit baie koud was die laaste nag – ’n bietjie ekstra moeite vir verwarming sou waardeer word, aangesien dit een groot oop vertrek is. Ons het ook ’n stort gemis, maar al met al was dit ’n baie aangename verblyf.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Lekker blyplek in die groot Karoo. Afgeleë plaas maar 'n heerlike eenheid met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice D
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2025

Amazing, beautiful and relaxing. Was absolutely beautiful. Enjoyed every moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico Z
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Asemrowend. Baie lekker en die plek is mooi netjies en warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tonya N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wonderlik! Wonderlike huis! Vreeslik mooi en rustig. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Loubser Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Nico Barnard Street, Britskraal Farm, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76c7178c93897626bb0448a8400e398d096164e4a591d000d21d1c902595c37ec09404f6b164a6a21526127f5a9c1185169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Nico Barnard Street Britskraal Farm 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.967996158194 23.773670623848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang