Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
B's Cabin het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Rook is verbode in die eenheid.
Harde musiek en geraas na 22:00 word nie toegelaat nie.
Partytjies en funksies word nie op die perseel toegelaat nie.
Slegs die aantal gaste, kinders ingesluit, wat op die besprekingsvorm aangedui word, word op die perseel toegelaat.
Dele van die verblyf word via trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Let dat jy die instansie se volledige bepalings en voorwaardes sal moet aanvaar wanneer jy die bespreking maak.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4023 Crassula Avenue, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang