+25
Woonstel met tuin-uitsig
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Dit lei na ‘n stoep met ‘n uitsig oor die tuin. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf en ‘n gasstoof. Daar is ook ‘n TV met DStv en WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Rook word slegs op die stoep toegelaat.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is op 'n selfsorg-basis.
Rook in die eenhede is verbode, maar dit word wel op die stoep toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grondvloer-woonstel
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 2 enkelbeddens wat op versoek in ‘n koninggrootte-bed omskep kan word, asook ‘n en suite-badkamer met ‘n bad en stort. Weens die waterbeperkings vra ons egter dat gaste slegs die stort gebruik. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf en ‘n induksieplaat. Daar is ook ‘n TV met DStv en WiFi. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar. Rook word slegs op die stoep toegelaat.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is op 'n selfsorg-basis.
Rook in die eenhede is verbode, maar dit word wel op die stoep toegelaat.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

12 Cooper Street, Port Elizabeth Central, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7694a70728a3d57f657b7f7a60b9f7388494d74526b0806ea19f279e97dbc9cd803da0891ca16e1297102c38d6f3a638a25f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 12 Cooper Street Port Elizabeth Central 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.95860688663 25.607293726216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang