B's Place
Beskrywing
B's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in Port Elizabeth met slaapplek vir 2 per eenheid.
Verblyf word in die woonstel met 'n tuin-uitsig en die grondvloer-woonstel gebied. Dié oopplan-eenhede beskik oor gerieflike beddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer.
Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof of induksieplaat, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook 'n TV met DStv en WiFi,.
Elke eenheid lei na 'n stoep met stoepmeubels waar gaste kan rook. 'n Weber-braai is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir die woonstel met 'n tuin-uitsig. en die grondvloer-woonstel bied parkeerplek in 'n motorhuis.
B's Place is net 100 m vanaf Beeryard-kroeg en -restaurant, 500 m vanaf verskeie winkels en restaurante, en 5 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Splash Waterworld en die strand.
Kenmerke
- Afrikaans
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na B's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |