Buchanan House
9 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Buchanan Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Buchanan House is 'n gemaklike wegbreekplek in die hartjie van Claremont, Kaapstad. Dit is net minute van van die stad se top-attraksies, restaurante en inkopiesentrums af, en bied 'n gerieflike basis om die omgewing te verken terwyl dit 'n ontspannende tuiste weg van die huis bied.
Hierdie huis bied slaapplek vir 9 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed met 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is 'n lieflike woonstel met 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek na die sitkamer, ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitkamer strek naatloos na 'n pragtige buitebraai- en vermaaklikheidsarea met 'n swembad in die ruim agtertuin. Veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kelsey Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 9 Buchanan Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Buchanan Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang