Bucklands Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Die Ouwerwe
- Selfsorg
- Die Poortjie
- Selfsorg
- Blougat grot
- Alles etes is ingesluit, wat linne, maaltye, koffie, tee en vrugte insluit.
Huisreëls
By Ouwerwe moet gaste daarop let dat seep, sjampoe en ander persoonlike geriewe nie voorsien word nie.
By Die Poortjie kan addisionele brandhout op die plaas gekoop word.
Vir kampering moet gaste hul eie handdoeke, drankies en versnaperinge saambring.
Let asseblief daarop dat die eiendom slegs per bakkie of SUV bereikbaar is. 'n Klein standaardmotor sal nie geskik wees nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bucklands, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang