Bucklebury Cottage @ Rivendell Trout Estate
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury Valley, 1120, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Bucklebury Cottage @ Rivendell Trout Estate is 'n bekoorlike selfsorgkothuis tussen ander eenhede op die oewer van die Spekboomrivier op die Rivendell Trout Estate. Hierdie landgoed is deel van die Mount Anderson Water Opvanggebied, 'n bewarea wat oor duisende hektaar strek. Die reservaat is die tuiste van 'n wye verskeidenheid wild, insluitend koedoes, bosbokke, duikers, bosvarke en bobbejane, wat vrylik deur die gebied rondloop. Gaste kan dikwels hierdie diere sien wat rustig wei terwyl hulle dit geniet om vir forel te vlieghengel.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die en suite-badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.
Die eenheid lei na 'n stoep met meubels, perfek vir al fresco-etes. Die dek het hout- en gasbraaigeriewe en 'n uitsig oor die forelpoele in die rivier.
Hierdie verblyf is op pad na die Krugerwildtuin en is sentraal vir dagbesoeke aan bestemmings, soos Dullstroom, Bourke's Luck Potholes, Sudwala-grotte en Pelgrimsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 88
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury Valley, 1120, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R36, Rivendell Trout Estate, Finsbury Valley, 1120, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang