- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Beauchef Farm Number 541, Buffalo Hills Private Game Reserve, Harrismith, 9880, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Buffalo Hills Private Game Reserve is 'n versteekte juweel in die Drakensberge se hoëveld, naby die Sterkfonteindam in die Oos-Vrystaat.
Selfsorgverblyf word in 3 aparte eenhede gebied, naamlik The Fishing Cottage, Beauchef Farm House en Buffalo Hills Mountain Lodge. Al die eenhede het gemaklike beddens en badkamers met baddens en storte, of slegs storte.
Elke kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus. Ander geriewe in die eenhede sluit sitareas, eetareas, kaggels, TV's met DStv-kanale, WiFi en buitebraaigeriewe in.
Gaste kan op die perseel visvang, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Buffalo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Beauchef Farm Number 541, Buffalo Hills Private Game Reserve, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Buffalo Hills Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beauchef Farm Number 541, Buffalo Hills Private Game Reserve, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang