Buffalo House @ Bankenkloof Private Game Reserve
10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R25, Klipkop Farm, Pretoria, 0050, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Buffalo House @ Bankenkloof Private Game Reserve bied gerieflike selfsorgverblyf aan tot 10 gaste.
Hierdie ruim huis bied ’n uitsig oor die buffelkamp en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, ’n kombuis, eetarea, leefarea en vermaakarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort.
Daar is 2 enkelbeddens in 3 van die slaapkamers en hierdie kamers deel die gebruik van ’n badkamer met ’n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste moet asb. hul eie kruie, speserye, koffie, suiker, tee, melk en ander kruideniersware saambring. Skottelgoed kan daagliks op versoek en teen ’n ekstra koste gedoen word.
Die sitarea lei na ’n dek met ’n gasbraai en ’n vuurput en bied lieflike uitsigte oor die omliggende area. Daar is ’n swembad en ’n grasperk om op te ontspan. Rook is verbode en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R25, Klipkop Farm, Pretoria, 0050, Gauteng
- Gaste dink Buffalo House @ Bankenkloof Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R25, Klipkop Farm, Pretoria, 0050, Gauteng
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang