Buffys Surf Bungalow
7 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Swell Eco Lodge Road, Umdumbi, Lutsheni, 5100, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Buffys Surf Bungalows is 'n 6 meter breë rondawel in die natuurskoon Lutsheni aan die Oos-Kaap se Wildekus. Die eiendom is binne 1 km van Mdumbi se rivier en die strand af.
Hierdie rustieke verblyf het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n buitebadkamer met 'n elektries-aangedrewe warmwaterstort, spoeltoilet en 'n wasbak langs die rondawel. Die rondawel-slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n trap en deur wat na die goed toegeruste kombuis lei. Die kombuis het 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n dubbeldiepvrieskas, George Foreman, broodrooster en lugbraaier.
Oorkant die buitetoilet is daar nog 'n alleenstaande kamer met 'n dubbelbed, enkelbed, buitekombuis en 'n stoep met sitplek en 'n mooi uitsig. Daar is ook 2 draagbare braaie en 'n 3KW-omsetter met sonpanele vir ekstra elektrisiteit gedurende beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Garth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3 Swell Eco Lodge Road, Umdumbi, Lutsheni, 5100, Oos-Kaap
- Gaste dink Buffys Surf Bungalow het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Swell Eco Lodge Road, Umdumbi, Lutsheni, 5100, Oos-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang