Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Wildekus

4.4 / 5  
volgens 1082 resensies
Lees regte resensies van Wildekus van 1082 geverifieerde gaste.
Indien jy Wildekus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wildekus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wildekus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wild Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wildekus Akkommodasie

396 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Wildekus

See More Guest House is 'n stil toevlugsoord van rus op die Ooskus, in die middel van tropiese tuine met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig van die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied 'n keuse van kamers met koninggroott...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Wildekus

Die Crowned Crane bied aan gaste B&B-, selfsorg- en sakpas-verblyf wat enige begroting sal pas. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom by die Crowned Crane, 'n 3-ster Toerisme Raad Gegradeerde B&B instelling wat o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Port Alfred is die Sonskyn Mekka van die Oos-Kaap. Ons Villa gaan jou toevlugsoord word. Villa Majestic bied jou die verblyfgeleentheid van 'n leeftyd, hetsy dit vir 'n B&B of vir selfsorg is. Met 'n 180° see-uits...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gonubie, Wildekus

The Sunflower is 'n ten volle ingerigte woonstel op 'n gedeelde erf met 'n privaat ingang deur 'n outomatiese hek en ruim onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Dit is slegs 900 m vanaf die Gonubie-plankpaadjie. Dis 'n...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie, Wildekus

111 Rose and Ale is net 'n entjie van die see af en bied puik selfsorgverblyf aan diegene wat 'n behoefte het aan gerieflike, goed toegeruste vakansieplekkie. Die feit dat dit ook net 15 minute se ry van die dorp af...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Oos-Londen, Wildekus

Riverview Guesthouse is in Beacon-baai in Oos-Londen geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Nahoonrivier. Die gastehuis is naby alle geriewe en verskeie fantastiese restaurante geleë. Daar is 4 luukse gastekam...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR4 000
R3 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Port Alfred, Wildekus

Hibiscus House is 'n pragtige selfsorghuis reg langs sy sister-instansie, Frangipani House in Port Alfred geleë. Dit is net 'n entjie se stap vanaf die Kowie-rivier en verskeie winkels. Die dekor weerspieël 'n lui...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Boesmansriviermond, Wildekus

Makarios on the River is aan die oewer van die Boesmansrivier in Nature's Landing Eco Estate. Daar is 4 eenhede wat verblyf aan 8 gaste bied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-be...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Bushmans River, Wildekus

Bushmans Beach House is in die geskiedkundige deel van Bushmans River. Dié vakansiehuis is 100 m van die rivier af en 'n paar minute se ry van die strand af. Die huis is ideaal vir 12 gaste en het 5 slaapkamers e...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nahoon, Wildekus

Nahoon Mouth Guest House bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis slegs 1,1 km vanaf die gewilde Nahoonstrand in Oos-Londen. Die gastehuis is 2,5 km vanaf Oos-Londen Gholfklub en bied toegang tot 'n verskeid...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wildekus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za