+14
Selfsorg in Breederiviervallei

Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Stefan B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Awesome. Ek het baie lekker gekuier. Die feit dat daar geen selfoon ontvangs of WiFi is nie, is vir seker goed, maar ook 'n nadeel. Ek dink WiFi sal 'n positiewe toevoeging wees en nie afbreuk aan die plek doen nie. Dit sal 'n gas in staat stel om ook vandaar te werk (bv. e-posse en selfoon boodskappe) en dringende dinge te hanteer sonder om elke keer af te ry (omtrent 3 km) om dringende boodskappe te gaan lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage
Dankie vir jou terugvoer, Stefan! Ons is bly jy het jou verblyf geniet. Een van ons unieke eienskappe is juis dat jy wegkom vanaf digitale gebruik en die pragtige natuur en stilte om jou geniet, alhoewel ons kan verstaan dat dit vir persone wat wil werk gerieflik sou wees. Gelukkig is daar ontvangs as jy uit die kloof uitkom wat net 1 km ver vanaf die cottages is. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom in ons pragtige stukkie natuur! Blessings Marié

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolutely stunning. Beautiful cottage nestled in the mountains. The cottage is well equipped and a real hidden gem to get away from all the hustle and bustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage
Thank you for your review and positive feedback, Ronel! We are glad to hear that you enjoyed your stay and rested well. We look forward to welcoming you back soon... Blessings, Marié

Micaela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Perfect getaway. 2nd time there and is always a blast. Peaceful, quiet, rustic cottage. Perfect getaway. Not too far from Robertson so you can still go explore. Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage
It was lovely to welcome you back a 2nd time, Micaela - we love it when our guests return to come and rest and enjoy Nature and the mountains in all their splendour. Come and visit again soon. Blessings Marié

Jorrie J
Kort verblyf
3.6
Mrt 2023

Baie mooi en veilig. Ons gesin het saam met vriende by Buitenstekloof kom kuier, ons het in "Baboons gift" gebly en die dak lek, die krag hou nie lank nie maak nie saak hoe spaarsaamig jy is met dit nie. Die warm water vir stort is ook 'n probleem.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Marie
Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage
Jorrie, dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het die stilte en mooi natuurskoon geniet. Ons sal beslis aandag gee aan die aspekte wat gepla het, maar vra asb dat ons gaste ons onmiddellik laat weet as daar 'n probleem is tydens hulle verblyf, sodat ons dit dadelik kan regstel. Seënwense Marié

Bernardette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Lovely stay. Lovely, quiet place to stay. All amenities as mentioned. Wood for the hot tub was wet though and definitely not enough to heat the tub in winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Buitenstekloof Baboon's Gift Cottage
Thank you for your review, Bernadette! We are glad that you enjoyed your stay. We have already taken steps to heat the hot tubs more efficiently during these cold winter months, by supplying each hot tub with a lid, as almost 65% of the heat is lost from the top. Depending on your needs, we always have more wood for sale and available - we recently bought Rooikrans which is by far the most popular braai wood the Western Cape, and will also improve the efficiency of heating up the hot tub. We look forward to welcoming you back soon! Blessings Marié

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 980
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 980
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R60, Buitenstekloof Farm, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA219c47820a41de5f7b7b77f18256eff5619c25e575d60ef348fed290c9294cbd1d42b7d886e969dbfab001609744b2a2bc2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 R60 Buitenstekloof Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.717032269286 19.767032367705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang