Burban Bliss
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 John Adamson Drive, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Burban Bliss bied gemaklike verblyf in 'n tuinkothuis, geleë in die lowerryke voorstad Montgomery Park in Randburg. Die kothuis is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea wat in 'n dubbelslaapbank omskep kan word.
Die kothuis bestaan uit 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mini-oond en stoof, 'n mikrogolfoond, en 'n ketel en broodrooster. Tee, koffie en ontbytbestanddele word voorsien. In die sitkamer is 'n TV met Netflix en stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Ontbytbestanddele is ingesluit vir 'n selfdoen-ontbyt.
Gaste het toegang tot onderdakparkering met skadunet.
Die kothuis is 4 km vanaf Cresta Winkelsentrum, 7 km vanaf Rosebank en 37 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 97 John Adamson Drive, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Burban Bliss het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 John Adamson Drive, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang