- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm B09 Zusterstroom, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Burkei Guest Cottages bied selfsorgkothuise op 'n 130 ha-plaas langs die Wilgerivier. Die kothuise is in die hartjie van die pragtige Zusterstroom-vallei, net 'n uur en 'n half se ry van Johannesburg af en 'n uur van Pretoria af. Hierdie versteekte bosveldparadys nooi gaste uit om te ontspan en die skouspelagtige uitsigte te geniet.
Verblyf word gebied in 6 selfsorgkothuise, elk met 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis,-eetkamer en -sitarea. WiFi, 'n TV en DStv-vakansiepakket word ook voorsien. Elke kothuis het 'n stoep met braaigeriewe en 'n swembad.
Gaste kan voëlkyk, bergfietsry, voetslaan, piekniek en visvang op die plaas geniet, of net ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Kothuise 1 en 2 is langs mekaar, maar het privaat ingange. Kothuis 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, gasstoof en elektriese oond. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat onderdakstoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Kothuise 1 en 2 deel 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie binne die kothuis toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat op versoek, mits die troeteldiere goed gesosialiseer is en goed opgelei is.
Daar geld egter 'n toegangsfooi per hond, groot honde word nie toegelaat nie. Die gaste moet asb. navraag doen voor hulle bespreek.
Geen harde musiek mag gespeel word nie. Hierdie is ’n instansie kom om van die geraas van die stad te ontsnap en die geluide van die natuur te waardeer. Gaste word gevra om mekaar te respekteer en geraas tot 'n minimum te beperk.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuise 1 en 2 is langs mekaar geleë, maar het privaat ingange. Kothuis 2 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, gasstoof en elektriese oond. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat onderdakstoep met stoepmeubels en braaigeriewe. Kothuise 1 en 2 deel 'n swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie binne die kothuis toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat op versoek, mits die troeteldiere goed gesosialiseer is en goed opgelei is.
Daar geld egter 'n toegangsfooi per hond, groot honde word nie toegelaat nie. Die gaste moet asb. navraag doen voor hulle bespreek.
Geen harde musiek mag gespeel word nie. Hierdie is ’n instansie kom om van die geraas van die stad te ontsnap en die geluide van die natuur te waardeer. Gaste word gevra om mekaar te respekteer en geraas tot 'n minimum te beperk.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 3 bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, gasstoof en elektriese oond. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het 'n buitebraai. Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels, 'n plonspoel en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie binne die kothuis toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat op versoek, mits die troeteldiere goed gesosialiseer is en goed opgelei is.
Daar geld egter 'n toegangsfooi per hond, groot honde word nie toegelaat nie. Die gaste moet asb. navraag doen voor hulle bespreek.
Geen harde musiek mag gespeel word nie. Hierdie is ’n instansie kom om van die geraas van die stad te ontsnap en die geluide van die natuur te waardeer. Gaste word gevra om mekaar te respekteer en geraas tot 'n minimum te beperk.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kothuis 4 bied slaapplek aan 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, gasstoof en elektriese oond. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Die kothuis het 'n buitebraai. Die leefarea lei na 'n stoep met stoepmeubels, 'n plonspoel en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie binne die kothuis toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat op versoek, mits die troeteldiere goed gesosialiseer is en goed opgelei is.
Daar geld egter 'n toegangsfooi per hond, groot honde word nie toegelaat nie. Die gaste moet asb. navraag doen voor hulle bespreek.
Geen harde musiek mag gespeel word nie. Hierdie is ’n instansie kom om van die geraas van die stad te ontsnap en die geluide van die natuur te waardeer. Gaste word gevra om mekaar te respekteer en geraas tot 'n minimum te beperk.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis skuil teen die berg en front noord. Daar is 4 slaapkamers en slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste 2 slaapkamers het koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kothuis spog met 'n privaat swembad, braaigeriewe en privaat parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook word nie binne die kothuis toegelaat nie.
Troeteldiere word toegelaat op versoek, mits die troeteldiere goed gesosialiseer is en goed opgelei is.
Daar geld egter 'n toegangsfooi per hond, groot honde word nie toegelaat nie. Die gaste moet asb. navraag doen voor hulle bespreek.
Geen harde musiek mag gespeel word nie. Hierdie is ’n instansie kom om van die geraas van die stad te ontsnap en die geluide van die natuur te waardeer. Gaste word gevra om mekaar te respekteer en geraas tot 'n minimum te beperk.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Nicolas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Kothuis 1
- Selfsorg
- Kothuis 2
- Selfsorg
- Kothuis 3
- Selfsorg
- Kothuis 4
- Selfsorg
- Kothuis 6
- Selfsorg
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.