- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Farm B09 Zusterstroom, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
The Burkei Guest Cottages bied selfsorgkothuise op 'n 130 ha-plaas langs die Wilgerivier. Die kothuise is in die hartjie van die pragtige Zusterstroom-vallei, net 'n uur en 'n half se ry van Johannesburg af en 'n uur van Pretoria af. Hierdie versteekte bosveldparadys nooi gaste uit om te ontspan en die skouspelagtige uitsigte te geniet.
Verblyf word gebied in 6 selfsorgkothuise, elk met 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis,-eetkamer en -sitarea. WiFi, 'n TV en DStv-vakansiepakket word ook voorsien. Elke kothuis het 'n stoep met braaigeriewe en 'n swembad.
Gaste kan voëlkyk, bergfietsry, voetslaan, piekniek en visvang op die plaas geniet, of net ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Nicolas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Farm B09 Zusterstroom, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
- Gaste dink Burkei Guest Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm B09 Zusterstroom, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang