Selfsorg in Mtunzini

Bush Baby Selfsorg Woonstel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Loretta S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gemaklik, rustig, vredevol, veilig en tuis! Die gasheer is baie vriendelik en hulpvaardig en laat jou van die staanspoor af tuis voel. Die akkommodasie is voldoende vir 'n klein gesin ('n ruim hoofslaapkamer met 1 dubbelbed en 'n enkelbed in die ewe ruim leefarea), maar kan doen met nog pakplek vir klere in die leefarea. Die woonstel is netjies en ruim met baie lig en vensters. 'n Paar groter potte en 'n pasta strainer sal die kosmaakdeel baie vergemaklik. Die eiendom is geleë in 'n baie stil, veilige area, en die pragtige bebosde, goed onderhoude tuin laat jou voel dat jy êrens in 'n woud bly waar jy heeltemal kan vergeet van die stad se gejaag en stilte en vrede kan beleef. Die swembad is 'n wonderlike lafenis na 'n warm, taai, sandige dag op die strand. Die beddens slaap gemaklik, maar nuwe kussings sal 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het 'n heerlike kuier saam ons klein kiddies gehad. Baie lekker gebly. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Des 2024

A waste of money. We did not stay; we left immediately again. It was not as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Stefan
Bush Baby Selfsorg Woonstel
Beste Elize. Ons het sopas jul resensie ontvang van ons woonstel. Ons is jammer dat julle ervaring nie 'n goeie een was nie, hoewel ander gaste s'n wel positief was. Vriendelike groete. Stefan & Santel Malan Bush Baby Selfsorg

Gavin R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Very good thanks. It was the most amazing stay close to the bowling club, just what we needed. Would stay again if I were on holiday and for a day trip. Was real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Very comfortable and quiet. Will recommend staying at Bush baby to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Mei 2021

Foto's is misleidend, minimum gerief. Woonstel is baie eenvoudig, donker kamer met geen venster, leefarea het slegs kantgordyne, beddegoed is swak, geen afdak vir reën, sal dit beslis nie aanbeveel nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Hazel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Vakansie saam met my gesin. Baie netjiese blyplek! Die beddens slaap heerlik! Alles wat ons nodig gehad het. Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roslynn V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Best hosts and very comfortable stay. Will definitely recommend to everyone. Warm friendly welcome from Stefan and Chantal, such a wonderful little piece of heaven. Beautiful place, very comfortable stay. Excellent value for money. Highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Very nice and comfortable. Very nice flat and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Baie goeie mense en baie behulpsaam. Geen probleem ondervind nie was puik en sal hulle enige tyd aanbeveel swembad was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek

19 South Road, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf11ee4156be7713afb76fe8948f57b41a61df62606f6835794aad8973422cba9cbe9ebb7e7a4d5a269bfc94aa209f7824ecf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 19 South Road Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.958436061898 31.752202710087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang