Bush Baby Selfsorg Woonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bush Baby Selfsorg Woonstel bied 'n rustige wegbreek in die kusdorp Mtunzini. Dié pragtige dorp spog met boomryke strate, verskeie voëlspesies, uitstekende strande en 'n subtropiese klimaat wat dit heel jaar lank die ideale vakansiebestemming maak.

Die selfsorg-eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en basiese toebehore toegerus. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan lekker gaan swem, visvang, bergfietsry, voetslaan, kanovaart, voëlkyk en uiteet by al die restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Bush Baby Selfsorg Woonstel sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bush Baby Selfsorg Woonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za