6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bush Dream Mabalingwe bied selfsorgverblyf aan 6 gaste in die welbekende Mabalingwe Natuurreservaat.
Dié lodge strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers, 3 en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die toonbank of rondom die etenstafel geniet.
Verder kan gaste in die sitkamer voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Dié area lei na 'n braai-area waar gaste lekker kan kuier. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die oord spog ook met 'n hele klomp geriewe en doendinge, soos wildritte, perdry-safari's, 'n gedeelde warm en 'n koue swembad, 'n Jaccuzi en 'n buite-spa.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 343
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Bush Dream het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang