+140

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Eliz-Marie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Asemrowende tyd gehad. Om dit in min woorde te stel: dit was werklik die lekkerste naweek van ons lewe! Dit is asemrowend mooi by Bush Inn, baie speelplek en fun goed vir die kiddo's om te doen, die kamers is absoluut mooi en skoon. Die personeel is baie, baie vriendelik. Daar is springbokkies, pous, ponies, eendjies en Jack (die mak skaap pet) wat die hele erf vol loop. Ons het die warm swembad en jacuzzi geniet. Sal definitief weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria & Bennie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig. Baie lekker, rustig, stil, gasvry. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Ontspannend. Wonderlike gasvrou wat net wou help, pragtige rustige plek met diere wat rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie N
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2026

Kinder vriendelik, rustige omgewing heerlike groot grasperke oulike restaurant. 1 nag. Ons was daar vir 'n troue in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

BERNADETTE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Vlei Road, Grootvaly, Springs, 1559, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 270 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dbbf29211646d5f8adba98d6795d2d1ecf4d3b02d3ce672daf83525e44aa9276770984f5f7d7b4451d3bb75262ff119370d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 Vlei Road Grootvaly 1559 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.26120817316 28.483174735582

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang