2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bushbuck Farm Eco-Retreat, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
BushBuck Farm Eco-Retreat | Take A Hike Cabin is 'n knus, privaat selfsorg-cabin op BushBuck Farm in Humansdorp in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek in die natuur soek.
Die oopplan-cabin bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n klein sitarea en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Alle breekware en eetgerei word voorsien.
Buite is daar 'n onderdakbalkon met 'n warmbad en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die cabin is gerieflik naby St. Francis en Oesterbaai geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bushbuck Farm Eco-Retreat, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink BushBuck Farm Eco-Retreat | Take A Hike Cabin het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bushbuck Farm Eco-Retreat, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang