Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Sonskynkus

4.5 / 5  
volgens 3162 resensies
Lees regte resensies van Sonskynkus van 3162 geverifieerde gaste.
Indien jy Sonskynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sonskynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonskynkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunshine Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonskynkus Akkommodasie

1274 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
SPAAR 40%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 740
R1 044
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique, Sonskynkus

23 Jamaican Palms is moderne selfsorgwoonstel in die Marina Martinique sekuriteitskompleks in Marina Martinique tussen Jeffreysbaai en Astonbaai en spog met 7 km se seewaterkanale wat deur die kompleks kronkel. Dit ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Sonskynkus

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë, net 2 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) se middestad en stapafstand vanaf Grey Scho...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glenhurd, Sonskynkus

Oppie Vallei is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, TV en 'n badkamer met 'n sto...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Sonskynkus

Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai geleë, net 200 m van die strand af en oorkant Super Tubes wat een van die gewildste branderryplekke in die wêreld is. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers met 2 dubbelbeddens. Daar...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R550
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Despatch, Sonskynkus

Buttons Too is 'n losstaande huis in 'n luukse kompleks in die woonbuurt Heuwelkrui in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale akkommodasie vir gesinne of groepe vriende wa...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarendon Marine, Sonskynkus

Sea Otters Lodge bied strandfront-verblyf met kamers wat na die see front en direkte toegang tot die strand. Die lodge is in Kini Bay, Gqeberha. 'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste op versoek en is o...

Voorkeurvennoot
20% af Winteraanbod!
VanafR1 680
R1 344
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand, Sonskynkus

Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Gqeberha (Port Elizabeth), net 60 m van die gewilde strande af. Dit is baie naby aan die Boardwalk Casino, Entertainment and Restaurant Complex. H...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Little Rose skuil in die stil woonbuurt Charlo in Gqeberha (Port Elizabeth). Ons bied verskeie verblyfopsies. Dit sluit 2 kothuise, 'n tweeslaapkamerhuis en 2 gastekamers in. Die Little Rose House beskik oor 2 sla...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 650
R2 253
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marina Martinique, Sonskynkus

Houtboschbaai No 1 is 'n lieflike strandfronthouthuis vir 6 gaste in die Houtboschbaai Natuurreservaat in Jeffreysbaai. Die chalet is reg voor op die strand en het 'n asemrowende see- en strand-uitsig. Dit beskik o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sonskynkus

Stille Waters is op die strand in die kusdorpie Cannon Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 woonstelle met pragtige see-uitsigte. Stille Waters is ideaal vir paartjies of 'n gesin en spog met direkte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sonskynkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]