Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Luukse Kamer
- Alle etes ingesluit. Ontbyt, Middagete & Aandete
- Deluxe Kamer
- Alle etes ingesluit. Ontbyt, Middagete & Aandete
- Paterson Suite
- Alle etes ingesluit. Ontbyt, Middagete & Aandete
- River Side Supreme Suite
- Alle etes ingesluit. Ontbyt, Middagete & Aandete
- Cederberg Huis
- Alle etes ingesluit. Ontbyt, Middagete & Aandete
- Koro Lodge
- Alle etes ingesluit. Ontbyt, Middagete & Aandete
Huisreëls
- Die tarief sluit ’n volle Engelse ontbyt, ’n ligte à la carte middagete, tee in die middag en ’n à la carte aandete in.
- Dit sluit ook verskeie aktiwiteite by die lodge in, soos wildritte, begeleide staptogte tussen die rotse, botaniese uitstappies, kanovaart, pylskiet, kunsvlieghengel, voetslaan, swem en voorleggings oor voëls, sterrekyk, entomologie, sosiale verantwoordelikheid en rotskuns in.
- Komplimentêre WiFi en ’n verwelkomingsdrankie word ingesluit.
- Ekstra koste sluit in: alle drankies, telefoon, die stuur van fakse, wasgoeddiens, kamerdiens, gespesialiseerde aandete-opsies, handelsposaankope, fooitjies, pendeldienste (behalwe waar anders aangedui) en spa-behandelings.
- Die pad is tot by die hoofingangshek geteer. Daar is 'n kort, goed versorgde grondpad van ongeveer 8 km wat na die hooflodge lei.
- Let asb. dat daar nie selfoonsein tussen Clanwilliam en Bushmans Kloof Wilderness Reserve is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pakhuis Pass Road, 59 km from Clanwilliam, Cederberg Mountains, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 46 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang